Anso Kemp, Hoërskool Strand-bemarker en groot netbalgees, tree as skeidsregter op by die Netbal-Wêreldbekertoernooi wat van Vrydag 28 Julie tot Sondag 6 Augustus by die Internasionale Konferensiesentrum in Kaapstad plaasvind.


You need to be Logged In to leave a comment.