Arende vlieg hoog by 7’s

Die Hoërskool Strand was die naaswenner in die nasionale Frogfoot-sewestoernooi, waar die Arende in die eindronde 19-14 teen die Hoërskool Duineveld van Upington vasgeval het.