Blink toekoms wink vir jong rugbyster
Die jong Caylib Pick het in ’n wedstryd, wat voorverlede Saterdag (3?Junie) op Riversidepark gespeel is, vir die Macassar Junior-rugbyklub, oftewel die Mac Juniors, op die veld uitgeblink.
Share this post: