Die jong Caylib Pick het in ’n wedstryd, wat voorverlede Saterdag (3?Junie) op Riversidepark gespeel is, vir die Macassar Junior-rugbyklub, oftewel die Mac Juniors, op die veld uitgeblink. Die plaaslike span het sy teenstanders Hamadias die stryd aangesê en met ’n eindtelling van 24-12 as die trotse wenners geseëvier.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article