City of Light skyn weer helder
Groot feesvierings is gehou toe ’n Strandse projek, City of Light Project 1, verlede Sondag (12?Februarie) sy 11de verjaarsdag gevier het. Altesaam 110 kinders van gemeenskappe in Strand, wat deel vorm van die gemeenskapsgedrewe projek se Jeug in Plek-program, het die geleentheid bygewoon.
Share this post:
