De Hoop pronk met talle sport-uitblinkers

Hierdie Laerskool De Hoop-afrigter en -hokkiespelers is in verskeie Westelike Provinsie-hokkiespanne opgeneem.