De Hoop se atletieksterre haal WP-span

Die Laerskool De Hoop pronk met verskeie atlete wat die Westelike Provinsie verteenwoordig.