Devandré met ondersteuningspan van Macassar Primêre Skool: Rickecia, Bronwyn, Lizette en Berine.
Uitstekende prestasies in die Wes-Kaapse atletiekveldloopliga het Devandré Claasen, ‘n leerder van Macassar Primêre Skool, se plek in die nasionale veldloopkampioenskap verseker. Dié gr. 7-leerder het bestendige top-prestasies dwarsdeur die seisoen gelewer, met drie eerste en twee tweede plekke. Devandré het op Saterdag 6 September aan die o.13-seuns se 4 km-afdeling by Atletiek Suid-Afrika se veldloopkampioenskap in Middelburg, Mpumalanga, deelgeneem en in 14 minute 38 sekondes 22ste uit 100 deelnemers geëindig. Bo is Devandré (middel) en sy ondersteuningspan by Macassar Primêre Skool. Van links Rickecia Smith, Bronwyn Adriaanse, Devandré, Lizette Jansen en Berine Abrahams. Foto: Barend Williams Credit: Barend Williams

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article