Diere-aktiviste sit koppe bymekaar
Die Glen Graze Animal Rescue Sanctuary het Sondag 29?Januarie ’n meet and greet-saamtrek gehou vir verteenwoordigers van verskeie organisasies wat dierewelsyn op die hart dra, waaronder Help-a-Paw, die Halli-trust en Out the Box, om die toekoms van viervoetige vriende in die Helderberg-kom te bespreek.
Share this post:
