Marilyn Benjamin, die mede-eienaar van Benjamin’s Discount Stores in Rusthof, Strand, het die winkel se verjaarsdag op Saterdag 14 Januarie gevier. Sy het op die dag kinders uit die gemeenskap in haar winkel op met koek en koeldrank bederf ter viering van die winkel se 16de bestaansjaar.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article