Flink met die tong

Die Hoërskool Strand is trots op hierdie gr. 12-spanredenaars wat die derde plek in die nasionale Oppie Tong Af-kompetisie behaal het.