Forward-stigting help om skoolmeisies in die klas te hou

Die Forward-stigting, in samewerking met die Help a Girl-veldtog, het Vrydag 5?Augustus ter viering van Vrouemaand (Augustus) sanitêre produkte aan leerders van Raithby Primêr oorhandig.