Helderbergers maak ’n Parlementêre draai
Twee Helderbergers, dr. Bernhard Ficker van Somerset-Wes en ds. Coligny Nel van Strand, is verlede Maandag (6?Februarie) genooi om die gesamentlike sitting van die twee huise in die Parlement, die Laerhuis en die Nasionale Raad van Provinsies, in die Kaapstadse stadsaal by te woon.
Share this post:
