Plaaslike jeugdiges ontmoet rolmodelle

Plaaslike jongelinge wat Saterdag (17?Junie) se jeugwerksessie in Strand bygewoon het, het die geleentheid gekry om met die geliefde Suid-Afrikaanse akteur Cedwyn Joel skouers te skuur.