Jeug-sportdag ’n groot sukses

Jeugdag is wyd gevier, en in Wyk 100 is dit deur middel van ’n sportdag, wat Vrydag 16?Junie vir leerders uit die wyk op die Gustrouw-sportterrein aangebied is, gevier.