Katy vier 60ste verjaarsdag met omgee

Katy Arendse, ’n gemeenskapsweldoener wat die Maranatha-sopkombuis in Erijaville bestuur, het die afgelope naweek haar 60ste verjaarsdag in styl gevier. Arendse het nie net haar verjaarsdag saam met familie en vriende gevier nie, maar ook kinders in die gemeenskap met verjaardagkoek en koeldrank bederf.

Katy Arendse, ’n gemeenskapsweldoener wat die Maranatha-sopkombuis in Erijaville bestuur, het die afgelope naweek haar 60ste verjaarsdag in styl gevier. Arendse het nie net haar verjaarsdag saam met familie en vriende gevier nie, maar ook kinders in die gemeenskap met verjaardagkoek en koeldrank bederf. Arendse was nog altyd iemand wat in haar gemeenskap terugploeg. Bo staan Katy (ver regs) op haar verjaarsdag wat Saterdag (3 Junie) saam met kinders uit Erijaville gevier is.

Credit: SYSTEM