(Foto) Paradise Kids Educare se skoolhoof Ciscar Alexander en onderwysers, Ashuraa Wyngaard en Johanna Manuel met hul atlete.

‘n Sportdag vir plaaslike Macassar kleuterskole was aangebied verlede maand, Saterdag 8 Maart, by die Nuwe Macassar-sportveld. Vyf skole het deel geneem, hulle is Paradise Kids Educare, Living Stones Educare, Siphosenkosi crèche, Step by Step en Jelly Beans Daycare. Die klein atlete het hul vaardighede getoets in hardloop, bromponie-wedrenne, eier op die lepel-wedren, spring, stapel en whoola whoops. Kleuterskoolhoofde, onderwysers as ook die kinders se ouers het deelgeneem in die aktiwiteite. Almal was wenners op die dag want hulle het nuwe vriende gemaak en pret gehad. (Foto) Paradise Kids Educare se skoolhoof Ciscar Alexander en onderwysers, Ashuraa Wyngaard en Johanna Manuel met hul atlete.
Step by Step
Jelly Beans Educare
Living Stones Educare
Siphosenkosi crèche

You need to be Logged In to leave a comment.