Kunstenaars by KKNK vereer

Die bekroonde Suid-Afrikaanse rymkletser Early?B is een van vyf kunstenaars, onder wie Dawid Minnaar, Refentse Morake en Magdaleen Krüger, wat vir hul bydrae tot die 27ste KKNK-fees, wat van Saterdag 1 tot Sondag 9?April in Oudtshoorn plaasvind, vereer word. Vanjaar se KKNK-feesprogram bied iets vir almal se smaak.