LESERSFOTO: Forse krag van die see

’n Plaaslike fotograaf van Strand het onlangs ’n groot golf afgeneem op die perfekte oomblik net toe dit Gordonsbaai-hawe se mure tref.