’n Plaaslike fotograaf van Strand het onlangs ’n groot golf afgeneem op die perfekte oomblik net toe dit Gordonsbaai-hawe se mure tref. Sam Fourie neem gereeld mooi landskap- asook hommeltuigfoto’s van die Helderberg. Foto: Sam Fourie


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article