Lifestyle
‘n Trotse taalviering
Die Voortrekkers van Somerset-Wes het Dinsdagaand (6 Mei) feestelik byeengekom om Afrikaans se eeufees as amptelike taal, wat op Donderdag (8 Mei) herdenk is, met groot gees te vier!
Jotam skets digitaal
Jotam Schoeman, ‘n inwoner van Somerset-Wes, is die kunstenaar wat verantwoordelik is vir die uitstekende en treffende illustrasies in Die stories van Afrikaans, kykNET se nuwe dokumentêre reeks oor die…
Healthcare’s best honoured
In a vibrant Mexican-themed ceremony at the Somerset West facility, 10 exceptional Mediclinic Vergelegen nurses received prestigious DAISY Awards on International Nurses’ Day (Monday 12 May).
Word ‘n bloedheld vir die komende winter
Die winter bied unieke uitdagings vir bloedinsameling – seisoenale siektes soos verkoue en griep, minder skenkings-klinieke vanweë skoolvakansies en minder mense wat in die koue uitgaan.
Praatjie oor skryf en dig
Stokperdjieskrywers- en digters word genooi na ‘n praatjie en bespreking deur Ernie Mellet (foto), ‘n bekende opleier van beginnerskrywers, in die saal van die Somerset-Wes-biblioteek.
Local cheesemaker awarded
Agri-Expo has awarded 31-year-old Pamella Dzindikwa, head of production at Puglia Cheese in Somerset West, the second annual Hollard Game Changer Award.
Inspireer met positiewe uitkyk
Anthony September se positiewe uitkyk op die lewe is aansteeklik. Anthony woon in Grabouw, waar hy sy eie lewensafrigting-onderneming, AWS Inspiration, bedryf.
Lace-up for the False Bay 50 this weekend!
The Balwin Properties False Bay 50, known as “the most beautiful coastal drive in the world on foot”, is set to take place along the breathtaking scenic route starting in…
Howdy, let’s go riding!
The Helderberg Pony Club is abuzz with excitement as they prepare to host their upcoming May Day Fundraising Show at Firlands Equestrian Park tomorrow (Thursday 1 May).