MATRIEKUITSLAE: Weer 100% vir HS Valsbaai

Izobel Potter (regs), Warwick Williams en Jared Dippenaar is onder die drie beste presteerders van Hoërskool Valsbaai. Die skool pronk vir die 18de agtereenvolgende jaar met ’n matriekslaagsyfer van 100%.