Motordief vinnig vasgetrek

‘n Voertuig wat Maandagmiddag (23 Januarie) omstreeks 16:00 voor die plaaslike FNB-tak in Hoofweg in Strand gesteel is, is etlike ure later in Firgrove afgetrek.