Nog geen deurbraak ná Gordonsbaai-gruvonds
Die polisie-ondersoek duur voort nadat die lyke van twee bejaardes op Maandag 21?Augustus in hul woning in Sarnia Place, ’n woonkompleks in Cherry Hills-straat in Gordonsbaai, ontdek is. Die Strand-polisie is ontbied nadat die egpaar se “werksmense” na hulle gaan soek het en hul glo nie in die hande kon kry nie.
Share this post:

Credit: SYSTEM