Sir Lowry’s Pass se Blitzbok-ster Gino Cupido het ná sy uitstekende spel teruggekeer na sy plaaslike gemeenskap en die afgelope Sater- dag (5 April) ‘n spesiale erkenningsgeleentheid as eregas van die “Bom-squad” bygewoon. Dié jong rugbytalent het vir die geleentheid na sy alma mater, Sir Lowry’s Pass Primêre Skool, teruggekeer waar hy saam met klein Elijah Hindley op die veld gedraf en die geesdriftige kleuter skopvaardighede gewys het. Verwys na bl. 9 vir nog foto’s van die geleentheid ter viering van die gemeenskap se rugby- legendes en oudspelers wat in die rugbywêreld ‘n indruk gemaak het. Foto: Jamey Gordon

Sir Lowry’s Pass se Blitzbok-ster Gino Cupido het ná sy uitstekende spel teruggekeer na sy plaaslike gemeenskap en die afgelope Saterdag (5 April) ‘n spesiale erkenningsgeleentheid as eregas van die “Bom-squad” bygewoon. Dié jong rugbytalent het vir die geleentheid na sy alma mater, Sir Lowry’s Pass Primêre Skool, teruggekeer waar hy saam met klein Elijah Hindley op die veld gedraf en die geesdriftige kleuter skopvaardighede gewys het. Die erkenningsgeleentheid was ter viering van die gemeenskap se rugby-legendes en oudspelers wat in die rugbywêreld ‘n indruk gemaak het (“‘Bom-squad’ huldig SLP-rugbyhelde,” DistriksPos & Helderberg Gazette, 9 April). Foto’s: Jamey Gordon.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article