Paas-bederf vir kinderhartjies

Katy Arendse, ’n inwoner van Erijaville, Strand, het op Paasmaandag (10 April) kinders in die omgewing met paaseiers, lekkernye en vrugte verras.