Katy Arendse, ’n inwoner van Erijaville, Strand, het op Paasmaandag (10 April) kinders in die omgewing met paaseiers, lekkernye en vrugte verras. Van die lekkers is deur omgee-mense in die gemeenskap geskenk. Volgens Arendse het al die kinders die Paasnaweek-bederfie baie geniet.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article