Seldsame en skaars reënboog buite Strand

Wihanri Verster van Durbanville was op pad na Hermanus vir ’n welverdiende ruskansie en het hierdie reënboog Sondag (25 Junie) midde die erge wind en reën afgeneem.