Seniors skuur skouers met Jak

Die musiekkunstenaar Jak de Priester het bejaardes van die Helderberg Senior Klub Dinsdag 7 November met ’n optrede vermaak. Op die foto saam met die bekroonde sanger-liedjieskrywer is sy goue aanhangers en bestuurslede van die klub.

Die musiekkunstenaar Jak de Priester het bejaardes van die Helderberg Senior Klub Dinsdag 7 November met ’n optrede vermaak. Op die foto saam met die bekroonde sanger-liedjieskrywer is sy goue aanhangers en bestuurslede van die klub. Agter (van links): Dennis Malan, Johan Fourie, Dalene de Villiers, Sophimarié en Christie Fourie, Marianna de Villiers, Olivia en Francois du Toit. Voor: Annette Lategan, Rolanda Smith en Apolonia Maritz. Belangstellende senior burgers word hartlik genooi om klub-byeenkomste op die eerste Dinsdag van die maand by te woon. Helderberg Senior Klub vergader weer in Februarie volgende jaar.

Credit: SYSTEM