Skenking van skaduwee vir die nageslag

Lede van die Strand-tak van die Vroue-landbouvereniging (VLV) het in die lig van vanjaar se tema, “Plant bome vir die nageslag”, twee wilde pruim­bome aan die Strand-rolbalklub oorhandig.