Skenking vir Beacon of Hope

’n Eiendomsagent van ’n plaaslike agentskap het vroeër vanjaar dit op haarself geneem om ’n nuwe tuiste te soek vir ’n kinderhuis in Gustrouw en het onlangs die goeie nuus gedeel dat ’n nuwe perseel in Genadendal gekoop is, maar dit is nou waar die gemeenskap van Helderberg hul hande in hul sakke moet druk…