Die Laerskool Lochnerhof-leerders Luché Terblanche en Zara Brinkhuis het tydens die Stellenbosch-eisteddfod op Saterdag 20 Mei in die kategoriekode gr. 4-poësie uitgeblink. Luché het cum laude (90%-100%) en Zara goud-plus (85%–89%) verwerf.


You need to be Logged In to leave a comment.