SKOLE: Lochies-paar blink uit in poësie

Die Laerskool Lochnerhof-leerders Luché Terblanche en Zara Brinkhuis het tydens die Stellenbosch-eisteddfod op Saterdag 20?Mei in die kategoriekode gr.?4-poësie uitgeblink.