SKOLENUUS: De Hoop maak skoonskip

Die Laerskool De Hoop se senior dramaproduksie, Sal die See sy Mond uitspoel?, onder leiding van onderwyser Samuel Jumat, het die afgelope seisoen baie goed gevaar en pronk met gesogte toekennings.