SKOLESPORT: Arende ryg die medaljes in

Francois Pietersen en Jordan Waynne-Vaaltyn van die Hoërskool Strand het by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap in Germiston uitstekend gevaar.