Dr. G.J. Joubert Primêre Skool deel met trots die uitslae van hul trompoppies wat vroeër vandeesmaand (Julie) by die nasionale kampioenskap in Durban uitgeblink het. Die trompoppies van die Strandse laerskool het die volgende prestasies ingeryg: Algehele vyfde plek

You need to be Logged In to leave a comment.