SPORT: Karateka’s van Strand kry nuwe gordels

Dié groep karateka’s van die Junbukan-dojo het onlangs ’n suksesvolle gradering gehad. Die studente het ná afloop van die gradering nuwe gordels en sertifikate ontvang.