Die Strand-inwoner Deon Germishuys, wat in 2017 aan die Hoërskool Strand gematrikuleer het, is verlede Sondag (12 Junie) as wenner van die Sishen Ope-gholftoernooi in Kathu gekroon. Germishuys was een van 140 spelers wat aan dié toernooi deelgeneem het en beskik reeds sedert 2019 oor sy “playing card”.Foto: Rogan Ward/argief


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article