Strand-gholfspeler wen Sishen Ope

Die Strand-inwoner Deon Germishuys, wat in 2017 aan die Hoërskool Strand gematrikuleer het, is verlede Sondag (12 Junie) as wenner van die Sishen Ope-gholftoernooi in Kathu gekroon.