Former police officer from Somerset West released on R2 000 bail after Hawks arrest for allegedly selling police secrets for R10 000.
Police arrested a 47-year-old Somerset West employer on Sunday after he allegedly grabbed, pushed and slapped his sleeping domestic worker.
Twee stiefpa’s van Somerset-Wes word in afsonderlike verkragtingsake aangehou, met die een se borgtog geweier en die ander in hegtenis.
‘n Bekende gemeenskapspolisiëringsforum-lid se seksuele aanrandingsaak is Donderdag 25 September in die Strand-landdroshof uitgestel.
The trial of the 18-year-old man charged with the murder of Grabouw teenager Deveney Nel is expected to start in the Western Cape High Court soon.
Broers laat hul borgtogaansoeke vaar nadat beweerde opmerkings in die hof openbare kritiek van gemeenskapsorganisasies uitgelok het.
Die saak van die 18-jarige man wat Deveney Nel na bewering op 7 Augustus 2024 by die Hoërskool Overberg vermoor het, is verlede Woensdag (20 Augustus) in die Caledon-landdroshof na…
Die bekende Strand-GPF-lid wat van seksuele misdrywe teen ‘n minderjarige aangekla word, is R2 000-borgtog toegestaan na ‘n tweedaagse aansoek.
‘n 56-jarige GPF-lid van Strand is geskors en verskyn Donderdag (14 Augustus) in die hof op aanklagte van seksuele misdrywe met ‘n minderjarige slagoffer.
Two Western Cape provincial traffic officers appeared in the Somerset West Magistrates’ Court on corruption charges after allegedly attempting to extort money from an e-hailing driver.