Christina Vorster, ’n inwoner van die Helderberg Society for the Aged (HSFA) se Robari Lodge in Somerset-Wes, het Sondag (10 Julie) 100 jaar oud geword. Die bejaarde se verjaardagvieringe het verlede Vrydag (8 Julie) begin toe sy met ’n spesiale middagete by die tehuis in Newstraat verras is. “Ek is in myself niks

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article