Tietie en Nanna kry hul eie kookprogram

Twee susters van Rusthof, Strand, het nie net die 70?000-volgelinge-kerf op TikTok oorskry nie, maar is ook aan­ge­wys as die twee kokke wat volgende jaar hul eie kookpro­gram op ViaTV gaan hê.