Twee verdagtes vir drie misdade vas

Twee verdagtes, 33 en 29, is onderskeidelik Woensdag 25 en Donderdag 26?Januarie in Strand weens drie afsonderlike misdade deur polisielede aangekeer.