Uitstappie, wandel en heerlike roomys

Inwoners van ACVV Huis Soeterus in Strand het verlede Vrydag (13?Januarie) hul eerste uitstappie na die strand vir die jaar geniet.