Die Helderberg-tak van die Vroue Landbouvereniging (VLV) het onlangs ’n skenking aan die plaaslike dierewelsynvereniging in Gordonsbaai oorhandig. Van links is Annie Potgieter (voorsitter), Truitjie ten Bosch en Julia Evans (dierewelsynvereniging-bestuurder).

Credit: Glaudia Potgieter

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article