Wind-manewales by Melkbaai

Helderberger Neels Beyers was in die kol toe hy dié foto van die talentvolle Vlieërbranderplankryer by Melkbaai geneem het.