Wynengel vier nuwe hoogte

Die Strand-inwoner en Kanu-wynbemarker Cobus Germishuys vier vanjaar sy 26ste jaar in die wynbedryf en op die wynlandgoed buite Stellenbosch.